top of page

Besprekings

Voorwaardes vir huur/ onderverhuur
 

Pret-items = Springkastele en Waterglybane

 

  1. Die huurder neem die volle verantwoordelikheid om streng toesig deur 'n volwassene te laat hou oor die gebruik van die pret-items, om die eienaar te vrywaar van alle moontlike eise wat ingestel kan word deur persone wat beserings of verliese lei as gevolg van die gebruik van die pret-items.

  2. Die eienaar neem geen verantwoordelik vir enige verlies, beskadiging of besering van enige persoon of perseel, of wat ook al nie.

  3. Beskadiging van die pret-items of bybehore, soos byvoorbeeld elektriese verlengkoorde, motors, terwyl in besit van die huurder sal ten volle verhaal word van die huurder tensy 'n alternatiewe skriftelike en ondertekende ooreenkoms tussen beide partye bestaan.

  4. Die veiligheid van die pret-items en bybehore is die volle verantwoordelikheid van die huurder terwyl in besit en in geval van diefstal daarvan, sal die huurder aanspreeklik gehou word vir die vervangingskoste van sodanige pret-items en bybehore.

  5. Kinders word verbied om met die motor of naby die motor te speel.

 

Die huurder erken dat hy bogenoemde huurooreenkoms gelees het, en dat hy verstaan, en onderneem om aan al die voorwaardes te voldoen.

 

Contact Fia in Brits at 012 252-1195 or 079 711-6883 for a quotation.

 

Alternatively send an email to springkastele@gmail.com  

 

Get a Quote
Free deliveries and pickups in Brits, North-West province
bottom of page