top of page

Springkastele en Watergybane te huur

Groot verskeidenheid springkastele en waterglybane te huur in Brits en Hartbeespoort, Noord-Wes provinsie.

Adventure Island

​​Baie gewilde springkasteel met kort glybaan en baie springplek. Ideaal vir tema-partytjies.

Gladiator sonder Bad

​Geskik vir grooter kinders.​ Die kinders kan direk in 'n swembad in gly.

Krokodil Springkasteel
Kleiner kindertjies geniet hierdie springkasteel baie. Dit sorg vir ure se pret wanneer die kinders deur die bek klim, en op en af gly.​​

bottom of page